-
Base
- Pseudonym (displayed)
-
Weerlig
- Age
-
43
- I am a
- Seeking a
- Marital status
-
Single
- Children (want)
- Children (have)
-
I do not have children (yet)
- City
-
Cape Town
- State/Region
Western Cape
- Country
-
South Africa
- Education Level
- Income
- Astrological Sign
- Zipcode
7560
- About me (Minimum 50 Characters, Maximum 500 Characters)
-
Ek is Afrikaans, 42 jaar oud. Ek het redelik onlangs besef dat ons oor letterlik alles belieg word in die wêreled.
Ek is ’n Christen en opsoek na ’n mede Christen vrou (verkieslik Gereformeerd) wat bereid is om ’n hulpgenoot te wees en die pad saam te stap en deur God se genade ’n groot familie te hê en kinders groot maak tot Sy eer en Heerlikheid.
Ek woon tans in Brackenfell in die Kaap maar het ook ander belange in Johannesburg en Pretoria.
Ek is ’n programmeerder so ek werk meestal van die huis af.
Ek is lief vir die buitelewe, om liggamlik fiks te wees, selfverbetering en om bietjie Teologie te studeer en die Bybel.
Soli Deo gloria